REPLIKA Hier moedig ons mekaar aan om as dissipels van Jesus meer soos Jesus te word. Hier hou ons mekaar verantwoordelik vir ons geestelike groei. Ons is hierdie kwartaal besig met “War room”.  Kontak enige een van die volgende groep leiers om in te skakel. DISSIPELSKAPGROEPE Ferdi & Dalene Jv Rensburg 082 552 7089 Theuhan & Corinda Pretorius 082 821 1944 Leon & Tanya Greeff 082 453 4023 Hansie & Henriette van Niekerk 082 926 3422 William Wiggill & Rene Rheeder 072 479 5479

@naderVEK


Volle Evangelie Kerk Secunda

@naderVEK

Kontak BesonderhedeNommer: (017) 634 8815 Epos: theuhan@nader.co.za Epos: dalene@nader.co.za8 Boshoff straat Secunda MpumalangaKliek hier vir ons Bank Besonderhede