Diens Tye

Sondae 9:00 AM

Loading...

Hoekom NADER?

D - Dissipelskap

Wat my nader aan my Goddelike doel laat leef

A - Aanbidding

’n Lewe in God se teenwoordigheid wat my nader aan Hom bring

N - Naaste Liefde

Wat maak dat ons nader aan mekaar leef

R - Rentmeesterskap

Wat my lewe vorm om nader aan God se standaard vir my lewe te leef

E - Evangelisasie

Wat ons nader aan ons gemeenskap laat lewe sodat ons die Koniningheerskappy van Jesus kan sigbaar maak

Luister na ons preke.

Preke

Ons Facebook Blad

Nader aan GodNader aan MekaarNader aan die Gemeenskap’n Huis vir Seuns en Dogters van God wat die  koningsheerskappy van Jesus oral aan almal sigbaar maak.KragbronReplikaIgnite JeugDonatusCharisWaar kan ek betrokke raak? Ons as leierskap van VEK Secunda verwelkom jou op ons webwerf  en nooi jou na ons diens. Kom beleef Jesus Naby.Matteus 28 19 Gaan dan, maak al die nasies my dissipels,  en doop hulle in die Naam van die  Vader en die Seun en die Heilige Gees.Wees LigRaak Kinderkerk

Nader


Volle Evangelie Kerk Secunda

Nader

Kontak BesonderhedeNommer: (017) 634 8815 Epos: theuhan@nader.co.za Epos: dalene@nader.co.za8 Boshoff straat Secunda MpumalangaKliek hier vir ons Bank Besonderhede